117 on Oak
Based on 2 verified guest reviews
About the Host
Member since: 23 June 2019
Enter your stay dates to view prices
Die lieflike 1920 Victoriaanse woning is perfek geleë in die welbekende jakaranda Oak laan van Cullinan. Hierdie spesiale woning beklemtoon die geskiedenis van gewese mynkapteine gedurende die afgelope 100 jaar. Deur skilderagtige argitektuur wat behoue gebly het word jul verwelkom na stylvol versierde Bnb- of selfsorgeenhede.
Deur ou Victoriaanse sjarme met moderne geriewe te kombineer, word oornag verbly in 3 eenhede aangebied:
Little Oak Kothuis is 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien en indien gaste wil braai kan hulle eetgerei en breekware versoek.
Oak Leaf Kothuis is 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Vintage Oak Kothuis is 'n kamer met 'n dubbelbed s en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien.
Dié dorp is vol geskiedenis en die wêreld se grootste diamant is ook hier ontdek. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.
117 on Oak is 1 km vanaf die meeste funksielokale asook bekende besienswaardighede, soos die Cullinan Junction, 'n ou stasie, plekke van geskiedkundige belang, Adventure Zone, Zau Spa en die Cullinan-myn. Die buite-area het baie bome, gaste kan die voëls hoor sing en kinders kan veilig hier speel.
Extra Info
Property Type | Bed and Breakfast, Guest House, Self Catering |
Check-in after | 02:00 PM |
Check-out before | 11:00 AM |
Cancellation Policy | Moderate |
For more info |
Reviews
Lize-Mari is a lovely host! She definitely goes the extra mile to make your stay feel just like home.
The cottage is perfect for a quick overnight stay. The historical touches also make for a unique experience. I would definitely recommend it!
Peaceful cottage with lovely breakfast and hosts
Our Promise
Excellent & Prompt Service
Only Quality, Verified Listings
No Booking Fees. Save Money
All Bookings are Secure
Quick & Easy Payment Options




Extra Features
Best Price Guaranteed
About the Host
Member since: 23 June 2019
Response time: 3 hours
Response rate: 96.3%
Based on 2 verified guest reviews
About the Host
Member since: 23 June 2019
Suggested Searches
South Africa accommodation, Gauteng accommodation, Cullinan accommodation, Cullinan Bed and Breakfast, Cullinan Guest Houses, Cullinan Self Catering, Cullinan Pet Friendly
Cullinan Reviews
Cullinan is a little sweet town, great restaurants. Very nice to relax. Very nice gift shops, great friendly people. There is great history and nice places to look at. Very nice for a get away weekend.
Spa & Golf!
The little town is so vibrant and full of life. We really enjoyed all of the little shops and the hospitality. We especially enjoyed Opistasie Bar and restaurant, such a lovely set up and truly authentic. The Warehouse was a lovely touch as well.
Restaurants in Cullinan.