Sterkspruit Mountain Haven
Based on 2 verified guest reviews
About the Host
Member since: 6 May 2019
Enter your stay dates to view prices
We are situated high in the mountains overlooking the Schoemanskloof Valley. We offer Manor House Shalom with 4 bedrooms with Lemon Room en suite and Aloe, Fern and Palm Rooms share a bathroom, 2 Self Catering Cottages(Silver Oaks) with en suite bathrooms and Kiepersol Conference/Meeting Venue with 2 Flatlets with en-suite bathrooms in the Attic. We offer meals on request or bring your own food that the Host will cook for you. We also offer various activities such as hiking trails, abseiling and a few more. We can only be reached by 4x4 or SUV with a high clearance. We are Covid-19 compliant.
Extra Info
Property Type | Cottage, Holiday Home, Guest Farm, Self Catering |
Check-in after | 11:30 PM |
Check-out before | 10:00 PM |
Cancellation Policy | Flexible |
Can Be Used For | Wedding |
For more info |
Reviews
Will net baie dankie se vir oom Fanus, Tannie Santie en Henk
Julle plekkie is n juweel in die Scoemanskloofvalei, hier kan n mens heeltemal jouself herlaai. n Mens wil nie wegaan van die plek as dit tyd is om te gaan nie. Ek kan julle se ek sal vir almal wat n wegbreek soek julle plek aanbeveel, die stap roetes is baaaaaaie mooi en maklik om te stap.
alle sterkte met julle planne en glo my julle gaan besig wees.
Groete die Krieke
Afristay,
Ons het die wonderlikste naweek in n lang tyd gehad. Die Gasheer Henk Hattingh en die Eienaars Oom Fanus en sy lieflike vrou het ons met ope arms ontvang. Glad nie soos 2 vreemdelinge gevoel nie. Dit is n hemel op aarde!☺. GOD se skepping is ongelooflik. Jy voel die Magtige God aan tussen die berge, en bos. Daar is 6 hiking trails om te stap. Ek en my man het van Vrydag tot Sondag 25000 stappe en 13km geloop tussen die berge en vallei.
Kiepersol waar ons tuis gegaan het; sjoe was ons verras!!!. Ek het nie verwag dat die "Ou Skuur" so deftig en 5 ster kon wees nie. Daar is 8 slaap plekke in totaal. In totaal kan 30 mense Kiepersol gebruik vir konferensie en ook vir groot groepe. Daar is 2 en-suite met n dubbel bed, bank bed en 2 pragtige stoele en n klein 2 sitplek eet tafeltjie wat jy rustig jou koffie kan geniet en uit kyk. Berg reeks wat geen einde het nie.
Pragige buite HENNE & HANNE ruskamers, stort met n toilet ( Rondavels) wat voorheen hoender hokke was!! Ongelooflik deftig. Wag daar is nog, boma en braai area.
Plaas diere loop vrylik, bokke en varke en mak plaas honde. Daar is soveel potentiaal in die pragtige Sterkspruit Mountain Haven. Jy wil glad nie terug kom stad toe, daai prag stuk kleef aan jou.
Groepe soos hikers, back packers, bergfiets ryers, kampers is welkom om by Sterkspruit Mountain Haven. Daar is genoeg fasiliteite vir mense.
Jy kan self catering doen of self vra vir etes.
Our Promise
Excellent & Prompt Service
Only Quality, Verified Listings
No Booking Fees. Save Money
All Bookings are Secure
Quick & Easy Payment Options




Extra Features
Best Price Guaranteed
About the Host
Member since: 6 May 2019
Response time: 1 hour
Response rate: 100%
Based on 2 verified guest reviews
About the Host
Member since: 6 May 2019
Suggested Searches
South Africa accommodation, Mpumalanga accommodation, Schoemanskloof accommodation, Schoemanskloof Cottages, Schoemanskloof Holiday Homes, Schoemanskloof Guest Farms, Schoemanskloof Self Catering, Schoemanskloof Pet Friendly